Thornton Wilder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thornton Wilder
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thornton Niven Wilder
Gebore 17 April 1897
Madison, Wisconsin, Verenigde State
Oorlede 7 Desember 1975
Hamden, Connecticut, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Alma mater Yale-universiteit
Universiteit van Princeton
Beroep Dramaturg en romanskrywer
Bekend vir The Bridge of San Luis Rey (1927)
Our Town (1938)
The Skin of Our Teeth (1942)

Thornton Niven Wilder (17 April 18977 Desember 1975) was 'n Amerikaanse skrywer van toneelstukke en romans. Hy het die Pulitzerprys vir Fiksie in 1928 gewen vir sy roman The Bridge of San Luis Rey. Daarbenewens het hy ook die Pulitzerprys vir Drama in 1938 gewen vir sy toneelstuk Our Town, en weer 'n keer in 1943 vir sy toneelstuk The Skin of Our Teeth.