Gaan na inhoud

Philip Roth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Philip Roth
Philip Roth in 1973
Gebore
Philip Milton Roth

(1933-03-19)19 Maart 1933
Sterf22 Mei 2018 (op 85)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Alma materBucknell Universiteit
Universiteit van Chicago
BeroepRomanskrywer
Bekend virPortnoy's Complaint
Sabbath's Theater (1995)
American Pastoral (1997)
The Human Stain (2000)
The Plot Against America (2004)
EggenootMargaret Martinson William (1959–1963)
Claire Bloom (1990–1995)
Ouer(s)Bess (née Finkel) en Herman Roth

Philip Milton Roth (19 Maart 193322 Mei 2018) was 'n Amerikaanse romanskrywer. Hy is een van die mees gevierde skrywers binne die Verenigde State. Goodbye, Columbus en Sabbath's Theater het die National Book Award gewen; The Counterlife en Patrimony het die National Book Critics Cicle Award gewen; Operation Shylock, The Human Stain en Everyman het die PEN/Faulkner Award gewen; en American Pastoral het die Pulitzerprys vir Fiksie gewen.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]