Sint Eustatius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sint Eustatius
Flag of Sint Eustatius.svg Sint Eustatius wapen.svg
(Vlag van Sint Eustatius) (Wapen van Sint Eustatius)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van Sint Eustatius
Ligging van Sint Eustatius
Ligging van Sint Eustatius
Ligging van Sint Eustatius
Amptelike tale Nederlands, Engels
Hoofstad Oranjestad
Grootste stad Oranjestad
Eerste Minister Gerald Berkel
Oppervlakte
 - Totaal
21 vk km
Bevolking
 - Totaal (2010)
 - Bevolkingsdigtheid
2 886
119/vk km
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) USD
Tydsone UTC: UTC -4
Volkslied Golden Rock

Sint Eustatius is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See. Tot 2010 was Sint Eustatius by die Nederlandse Antille, maar die eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n munisipaliteit van die land Nederland. Die amptelike taal is Nederlands; die volkstaal is Engels. Die hoofstad en grootste stad is Oranjestad. Die eiland het 'n oppervlakte van 21 km² en 'n bevolking van 2 886 in 2010 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die geldeenheid.[1]

Verwysings[wysig]


Vlag van die Koninkryk der Nederlande Koninkryk van die Nederlande Wapen van die Koninkryk der Nederlande
Lande: Aruba · Curaçao · Nederland · Sint Maarten
Provinsies in Nederland: Drenthe · Flevoland · Friesland · Gelderland · Groningen · Limburg · Noord-Brabant · Noord-Holland · Overijssel · Suid-Holland · Utrecht · Zeeland
Besondere munisipaliteite in Nederland: Bonaire · Saba · Sint Eustatius


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika