Saba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Saba
Flag of Saba.svg Saba wapen.svg
(Vlag van Saba) (Wapen van Saba)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van Saba
Ligging van Saba
Ligging van Saba
Ligging van Saba
Amptelike tale Nederlands, Engels
Hoofstad The Bottom
Grootste stad The Bottom
Eerste Minister Jonathan Johnson
Oppervlakte
 - Totaal
13 vk km
Bevolking
 - Totaal (2010)
 - Bevolkingsdigtheid
1 737
133/vk km
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) USD
Tydsone UTC: UTC -4
Volkslied Saba Song

Saba is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See. Tot 2010 was Saba 'n deel van die Nederlandse Antille, maar die eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n munisipaliteit van die land Nederland. Die amptelike taal is Nederlands en die volkstaal is Engels. Die hoofstad en grootste stad is The Bottom. Die eiland het 'n oppervlakte van 13 km² en het 'n bevolking van 1 737 in 2010 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die geldeenheid.[1]

Verwysings[wysig]


Vlag van die Koninkryk der Nederlande Koninkryk van die Nederlande Wapen van die Koninkryk der Nederlande
Lande: Aruba · Curaçao · Nederland · Sint Maarten
Provinsies in Nederland: Drenthe · Flevoland · Friesland · Gelderland · Groningen · Limburg · Noord-Brabant · Noord-Holland · Overijssel · Suid-Holland · Utrecht · Zeeland
Besondere munisipaliteite in Nederland: Bonaire · Saba · Sint Eustatius


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika