Ramsar-vleilande in Suid-Afrika
Voorkoms
Die Ramsar-vleilande in Suid-Afrika val onder die Ramsar-konvensie.
- iSimangaliso-vleilandpark (voorheen bekend as die St. Luciameer)
- Kosibaai
- Ndumo-natuurreservaat
- Ntsikeni-natuurreservaat
- Sibayameer
- uKhahlamba-Drakensbergpark
- uMgenivlei-natuurreservaat
- Waterskilpadstrande/koraalriwwe van Tongaland (nou deel van die iSimangaliso-vleilandpark)
- Botrivier-vlei
- De Hoop-natuurreservaat
- Die Mond-natuurreservaat
- Valsbaai-natuurreservaat
- Langebaan-strandmeer
- Prins Eduard-eilande
- Verlorevlei
- Die Vleie