Raphia hookeri
Voorkoms
Raphia hookeri | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Arecales |
Familie: | Arecaceae |
Genus: | Raphia |
Spesie: | R. hookeri
|
Binomiale naam | |
Raphia hookeri G.Mann & H.Wendl., (1864)
| |
Sinonieme | |
|
Raphia hookeri is 'n boom wat deel is van die Arecaceae familie. Die plant is inheems aan Angola, Benin, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Liberië, Nigerië, Republiek die Kongo, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone en Togo.
Verbouing
[wysig | wysig bron]Hierdie palmspesie word in Nigerië geteel vir verskeie doeleindes. Hy lewer boumateriaal en 'n plaaslike drankie. Die verbouing gaan deur die sade. 'n Probleem is dat 'n kwart van hulle aan 'n siekte ly wat die sade ná twee tot vier weke droog en skilferig maak. Die siekte word deur 'n swam Xylaria feejeensis veroorsaak.[1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- ↑ Esiegbuya, D. O. (2013). ""FIRST REPORT OF POSTHARVEST DRY ROT OF RAPHIA HOOKERI FRUITS CAUSED BY XYLARIA FEEJEENSIS."". Journal of Plant Pathology. 95 (2): 449–449. Besoek op 20 Julie 2023.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
Kategorieë:
- Raphia
- Flora van Angola
- Flora van Benin
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Ekwatoriaal-Guinee
- Flora van Gaboen
- Flora van Gambië
- Flora van Ghana
- Flora van Guinee
- Flora van Ivoorkus
- Flora van Kameroen
- Flora van Liberië
- Flora van Nigerië
- Flora van die Republiek die Kongo
- Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
- Flora van Sierra Leone
- Flora van Togo