Ray Moore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Raymond Moore
Ray Moore.jpg
Raymond Moore in 1985
Volle naam Raymond J. Moore
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Woonplek Palm Desert, Kalifornië
Geboortedatum 24 Augustus 1946 (1946-08-24) (74 jaar oud) [1]
Geboorteplek Johannesburg, Gauteng[1]
Lengte 1,83 m[1]
Gewig 75 kg[1]
Begin professioneel 1968 (amateurtoer vanaf 1963)
Spelstyl Regshandig (eenhandige handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $328[1]
Enkelspel
Loopbaanrekord 358–388 (47,98%)[1]
Loopbaantitels 1[1]
Hoogste rang No. 32 (15 Februarie 1975)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope 3R (1969, 1976)
Franse Ope 4R (1972)
Wimbledon KE (1968)
VSA-Ope KE (1977)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 260–299 (46,51%)[1]
Loopbaantitels 8[1]
Hoogste rang 137 (2 Januarie 1984)[1]
Laaste opgedateer op: 23 Februarie 2021.

Raymond J. "Ray" Moore (gebore 24 Augustus 1946 in Johannesburg) is 'n voormalige professionele tennisspeler van Suid-Afrika. Hy het agt dubbelspeltitels oor sy loopbaan gewen, en was 12 keer die naaswenner in die dubbelspel gewees. Moore het ook tussen 1967 en 1977 aan 12 Davisbeker-toernooie deelgeneem, insluitend die oorwinning van 1974, met 'n 12–10 rekord in enkels en 'n 0–1 rekord in dubbels.

Dubbelspeltitels (8)[wysig | wysig bron]

Uitslag No. Datum Toernooi Oppervlak Spanmaat Opponente in die eindstryd Telling in eindstryd
Naaswenner 1. 1969 Toronto, Kanada Klei Vlag van Verenigde State van Amerika Butch Buchholz Vlag van Verenigde State van Amerika Ron Holmberg
Vlag van Australië John Newcombe
3–6, 6–4
Naaswenner 2. 1971 Auckland, Nieu-Seeland Hard Vlag van Nieu-Seeland Brian Fairlie Vlag van Australië Bob Carmichael
Vlag van Australië Ray Ruffels
3–6, 7–6, 4–6, 6–4, 3–6
Naaswenner 3. 1973 Londen, Verenigde Koninkryk Gras Vlag van Australië Ray Keldie Vlag van Nederland Tom Okker
Vlag van Verenigde State van Amerika Marty Riessen
4–6, 5–7
Naaswenner 4. 1973 Aptos, Verenigde State Hard Vlag van Nieu-Seeland Onny Parun Vlag van Verenigde State van Amerika Jeff Austin
Vlag van Verenigde State van Amerika Fred McNair
2–6, 1–6
Wenner 1. 1974 Tokio, Japan Vlag van Nieu-Seeland Onny Parun Vlag van Spanje Juan Gisbert Sr.
Vlag van Verenigde Koninkryk Roger Taylor
4–6, 6–2, 6–4
Wenner 2. 1974 Wene, Oostenryk Hard (i) Vlag van Rhodesië Andrew Pattison Vlag van Suid-Afrika Bob Hewitt
Vlag van Suid-Afrika Frew McMillan
6–4, 5–7, 6–4
Naaswenner 5. 1975 Tucson, VSA Hard Vlag van Verenigde State van Amerika Dennis Ralston Vlag van Verenigde State van Amerika William Brown
Vlag van Meksiko Raúl Ramírez
6–2, 6–7, 4–6
Wenner 3. 1975 Montreal, Kanada Hard Vlag van Suid-Afrika Cliff Drysdale Vlag van Tsjeggo-Slowakye Jan Kodeš
Vlag van Roemenië Ilie Năstase
6–4, 5–7, 7–6
Naaswenner 6. 1976 Palm Springs, VSA Hard Vlag van Verenigde State van Amerika Erik Van Dillen Vlag van Australië Colin Dibley
Vlag van Verenigde State van Amerika Sandy Mayer
4–6, 7–6, 6–7
Naaswenner 7. 1976 Düsseldorf, Duitsland Klei Vlag van Australië Bob Carmichael Vlag van Pole Wojtek Fibak
Vlag van Wes-Duitsland Karl Meiler
4–6, 6–4, 4–6
Wenner 4. 1976 Maui, VSA Hard Vlag van Australië Allan Stone Vlag van Verenigde State van Amerika Dick Stockton
Vlag van Verenigde State van Amerika Roscoe Tanner
6–7, 6–3, 6–4
Naaswenner 8. 1977 Johannesburg, Suid-Afrika Hard Vlag van Verenigde State van Amerika Peter Fleming Vlag van Verenigde State van Amerika Bob Lutz
Vlag van Verenigde State van Amerika Stan Smith
3–6, 5–7, 7–6, 6–7
Wenner 5. 1978 Palm Springs, VSA Hard Vlag van Verenigde State van Amerika Roscoe Tanner Vlag van Suid-Afrika Bob Hewitt
Vlag van Suid-Afrika Frew McMillan
6–4, 6–4
Wenner 6. 1978 Johannesburg, Suid-Afrika Hard Vlag van Verenigde State van Amerika Peter Fleming Vlag van Suid-Afrika Bob Hewitt
Vlag van Suid-Afrika Frew McMillan
6–3, 7–6
Naaswenner 9. 1979 Johannesburg, Suid-Afrika Hard Vlag van Roemenië Ilie Năstase Vlag van Verenigde Koninkryk Colin Dowdeswell
Vlag van Switserland Heinz Günthardt
3–6, 6–7
Wenner 7. 1979 Atlanta, VSA Hard Vlag van Roemenië Ilie Năstase Vlag van Australië Steve Docherty
Vlag van Verenigde State van Amerika Eliot Teltscher
6–4, 6–2
Naaswenner 10. 1980 New Orleans, VSA Mat Vlag van Suid-Afrika Robert Trogolo Vlag van Verenigde State van Amerika Terry Moor
Vlag van Verenigde State van Amerika Eliot Teltscher
6–7, 1–6
Naaswenner 11. 1980 Parys, Frankryk Mat Vlag van Verenigde State van Amerika Brian Gottfried Vlag van Italië Paolo Bertolucci
Vlag van Italië Adriano Panatta
4–6, 4–6
Wenner 8. 1981 Johannesburg, Suid-Afrika Hard Vlag van Suid-Afrika Bernard Mitton Vlag van Suid-Afrika Bob Hewitt
Vlag van Suid-Afrika Frew McMillan
7–5, 3–6, 6–1
Naaswenner 12. 1981 Hilversum, Nederland Klei Vlag van Suid-Afrika Andrew Pattison Vlag van Switserland Heinz Günthardt
Vlag van Hongarye Balázs Taróczy
0–6, 2–6

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 (en) "Player profile – Raymond Moore". ATP World Tour. Besoek op 23 Februarie 2021.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]