Verskil tussen weergawes van "Christoffel I van Denemarke"

Jump to navigation Jump to search
Skakel
k (Verplasing van 20 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q206315)
(Skakel)
|20 =
}}
'''Christoffel I''' ([[1219]][[29 Mei]] [[1259]]) was van 1252 tot 1259 koning van [[Denemarke]]. Hy was die seun van [[Waldemar II van Denemarke|Waldemar II]] en sy tweede vrou, [[Berengária van Portugal]], en die broer van [[Abel van Denemarke|Abel]] en [[Erik IV van Denemarke|Erik IV]].
 
Abel is op 29 Junie 1252 op 33-jarige ouderdom vermoor. In dié stadium is sy seun Waldemar deur die aartsbiskop van Keulen as gyselaar gehou en Christoffel is as koning gekies. Hy is op Kersdag 1252 gekroon.

Navigasie-keuseskerm