Towerghwarrie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Towerghwarrie
Euclea divinorum, loof en blomknoppe, Manie van der Schijff BT, a.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. divinorum
Binomiale naam
Euclea divinorum
Hiern, 1873

Die Towerghwarrie (Euclea divinorum) is 'n klein meerstammige struik of boom wat in bosveld groei, gewoonlik op plekke wat seisoenaal versuip en waar dit in stande groei. Die boom kom voor dwarsdeur KwaZulu-Natal tot in Zimbabwe en weswaarts tot in die Caprivi.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]