Vesel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die chemiese struktuur van 'n kevlar-vesel (aramied)

'n Vesel is 'n filament wat baie langer (>3x) is as sy deursnee. Gewoonlik is dit chemies 'n polimeer wat in uitgestrekte toestand is. Vesels kan dikwels tot drade of tou saamgespin word en het baie toepassings.[1]

Volgens hul bron is daar verskeie soorte vesels:

Eienskappe[wysig | wysig bron]

Treksterkte[wysig | wysig bron]

'n Belangrike eienskap van 'n vesel is sy treksterkte: watter krag kan die vesel weerstaan indien dit uitgerek word. Sisalvesels het byvoorbeeld 'n hoër treksterkte as polipropileenvesels en hulle treksterkte is vergelykbaar met PVA s'n.[2] Daar word onderkei tussen die breeksterkte: die totale krag wat nodig is om die vesel te breek en die treksterkte wat die breeksterkte per eenheid-deursnee-oppervlakte is. [3]

'n Ander belangrike grootheid is die trekmodulus wat as die verhouding van die trekspanning en die rek gedefinieer word.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysing[wysig | wysig bron]