Vlag van Albanië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die vlag

Die Vlag van Albanië (Albanees: Flamuri i Shqipërisë) is 'n rooi vlag met 'n gesilhouetteerde swart dubbelkoparend in die middel. Die rooi verteenwoordig dapperheid en krag, terwyl die dubbelkoparend die soewereine staat van Albanië verteenwoordig. Die vlag is as die nasionale vlag van Albanië gestig toe die land in 1912 sy onafhanklikheid van die Ottomaanse Ryk verkry het.

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

  • Frashëri, Kristo (2002). Gjergj Kastrioti Skënderbeu: Jeta dhe Vepra, 1405–1468 (in Albanian). Tirana, Albania: Botimet Toena. ISBN 99927-1-627-4.AS1-onderhoud: Onbekende taal (link)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]