WACA-krieketveld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
WACA-krieketveld
HobartVSPerth WACA.jpg
Perth Scorchers speel teen die Hobart Hurricanes op die WACA in 2011

Bynaam WACA
Ligging Perth, Wes-Australië, Australië
Koördinate 31°57′36″S 115°52′47″O / 31.96000°S 115.87972°O / -31.96000; 115.87972Koördinate: 31°57′36″S 115°52′47″O / 31.96000°S 115.87972°O / -31.96000; 115.87972
Eienaar Regering van Nieu-Suid-Wallis
Operateur Western Australian Cricket Association
Kapasiteit 20 000[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1890
Huurders
Australiese nasionale krieketspan

Die WACA (amptelik die WACA Ground[2]) is 'n sportstadion in Perth, Wes-Australië. Die stadion se naam is afgelei van die eerste letters van sy eienaars en operateurs, die Wes-Australiese Krieketassosiasie.[3]

Deur die geskiedenis heen is die stadion ook gebruik vir 'n verskeidenheid ander sportsoorte, insluitende atletiek, Australiese voetbal, bofbal, sokker, rugby league en rugbyunie. Dit is tydens die Krieketwêreldbeker 1992 en die Krieketwêreldbeker 2015 ingespan.

Die afgelope jaar het die meeste van hierdie aktiwiteite egter verhuis na ander sportplekke. Dit is ook reeds gebruik vir groot rockkonserte.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Krieketwêreldbeker 1992[wysig | wysig bron]

Groepfase
22 Februarie 1992

Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
236/9 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Indië Indië
227 (49.2 boulbeurte)
Robin Smith 91 (108)
Manoj Prabhakar 2/34 (10 boulbeurte)
Ravi Shastri 57 (112)
Dermot Reeve 3/38 (6 boulbeurte)
Engeland wen met 9 lopies
WACA-krieketveld, Perth, Australië
Skeidsregters: Dooland Buultjens (SL) en Peter McConnell (Aus)
Speler van die wedstryd: Ian Botham (Eng)
Groepfase
11 Maart 1992

Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
220/9 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Australië Australië
172 (45.2 boulbeurte)
Aamer Sohail 76 (104)
Steve Waugh 3/36 (10 boulbeurte)
Dean Jones 47 (79)
Aaqib Javed 3/21 (8 boulbeurte)
Pakistan wen met 48 lopies
WACA-krieketveld, Perth, Australië
Skeidsregters: Karl Liebenberg (SA) en Piloo Reporter (Ind)
Speler van die wedstryd: Aamer Sohail (Pak)
Groepfase
15 Maart 1992

Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
212/6 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Pakistan Pakistan
216/6 (49.1 boulbeurte)
Aravinda de Silva 43 (56)
Mushtaq Ahmed 2/43 (10 boulbeurte)
Javed Miandad 57 (84)
Champaka Ramanayake 2/37 (10 boulbeurte)
Pakistan wen met 4 paaltjies
WACA-krieketveld, Perth, Australië
Skeidsregters: Karl Liebenberg (SA) en Peter McConnell (Aus)
Speler van die wedstryd: Javed Miandad (Pak)

Krieketwêreldbeker 2015[wysig | wysig bron]

Groepfase
28 Februarie 2015
14:30 (AWST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
102 (31.3 boulbeurte)
v
Vlag van Indië Indië
104/1 (18.5 boulbeurte)
Shaiman Anwar 35 (49)
Ravichandran Ashwin 4/25 (10 boulbeurte)
Rohit Sharma 57* (55)
Mohammad Naveed 1/35 (5 boulbeurte)
Indië wen met 9 paaltjies
WACA-krieketveld, Perth, Australië
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Michael Gough (Eng)
Speler van die wedstryd: Ravichandran Ashwin (Ind)
Groepfase
4 Maart 2015
14:30 (AWST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Australië Australië
417/6 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Afghanistan Afghanistan
142 (37.3 boulbeurte)
David Warner 178 (133)
Shapoor Zadran 2/89 (10 boulbeurte)
Nawroz Mangal 33 (35)
Mitchell Johnson 4/22 (7.3 boulbeurte)
Australië wen met 275 lopies
WACA-krieketveld, Perth, Australië
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Michael Gough (Eng)
Speler van die wedstryd: David Warner (Aus)
Groepfase
6 Maart 2015
14:30 (AWST) (D/N)
Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
182 (44.2 boulbeurte)
v
Vlag van Indië Indië
185/6 (39.1 boulbeurte)
Jason Holder 57 (64)
Mohammed Shami 3/35 (8 boulbeurte)
MS Dhoni 45* (56)
Jerome Taylor 2/33 (8 boulbeurte)
Indië wen met 4 paaltjies
WACA-krieketveld, Perth, Australië
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Nigel Llong (Eng)
Speler van die wedstryd: Mohammed Shami (Ind)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "WACA Ground". austadiums.com. Austadiums. Besoek op 16 Augustus 2015.
  2. (en) About the WACA Ground.
  3. (en) "W.A.C.A. Ground". Cricinfo. Besoek op 20 Februarie 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]