Rohit Sharma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rohit Sharma
Rohit Sharma November 2016 (cropped).jpg
Rohit Sharma in November 2016
Volle naam Rohit Gurunath Sharma
Gebore 30 April 1987 (1987-04-30) (32 jaar oud)
Nagpur, Maharashtra, Indië
Bynaam(e) Hitman, Mr. Talented, Shaana, Mumbai Cricket cha Raja[1][2]
Lengte 1,73 m
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm afdraai
Rol Aanvangskolwer en onderkaptein (EDI en T20I)
Familie Ritika Sajdeh (troue in 2015)
Internasionale inligting
Nasionale span Indië
Toetsdebuut 6 November 2013 v Wes-Indië
Toetshempno. 280
EDI debuut 23 Junie 2007 v Ierland
EDI hempno. 168
T20I debuut (no 17) 19 September 2007 v Engeland
Laaste T20I 24 Februarie 2019 v Australië
T20I hempno. 45
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
2006/07–hede Mumbai
2008–2010 Deccan Chargers (spanno. 45)
2011–hede Mumbai Indians (spanno. 45)
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI T20i T20
Wedstryde 27 207 94 314
Lopies aangeteken 1585 8132 2331 8200
Kolfgemiddeld 39.62 48.11 32.37 32.15
100s/50s 3/10 24/42 4/16 6/55
Hoogste telling 177 264 118 118
Aflewerings geboul 334 593 68 628
Paaltjies 2 8 1 29
Boulgemiddeld 101.00 64.37 113.00 28.17
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0
Beste boulontleding 2/27 1/22 4/6
Vangskote/Stonkings 25/– 74/– 35/– 126/–
Bron: Cricinfo, 16 Junie 2019

Rohit Gurunath Sharma (gebore 30 April 1987) is 'n Indiese internasionale krieketspeler en onderkaptein van die nasionale span.[3][4] Hy is 'n regterhandse kolwer en boul met sy regterarm. Hy is kaptein van die Mumbai Indians in die Indiese Premierliga (IPL).[5] Hy het tydens die Krieketwêreldbeker 2015 en Krieketwêreldbeker 2019 vir die Indiese nasionale krieketspan uitgedraf.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]