Warmwaterbronne van Suid-Afrika
Voorkoms
Suid-Afrika het ongeveer 90 bekende warmwaterbronne (met 'n temperatuur van bo 25°C) waarvan 'n derde as vakansieoorde benut word.
Wes-Kaap
[wysig | wysig bron]- Brandvlei-warmbron
- Caledon-warmbron
- Calitzdorp Spa
- Goudini Spa
- Malmesbury-warmbron
- Montagu-warmbron, Baden (Knipes)
- The Baths
- Toorwater
- Warmwaterberg
Noord-Kaap
[wysig | wysig bron]- Riemvasmaak-warmbron
- Skroef se Bad
Oos-Kaap
[wysig | wysig bron]- Aliwal-Noord-warmbron
- Cradock-bad
- Fort Beaufort
- Swartkops
Vrystaat
[wysig | wysig bron]- Baden-Baden (by Dealesville)
- Die Bad (tussen Winburg en Bloemfontein)
- Florisbad
- Vermeulenskraal-Noord (tussen Virginia en Odendaalsrus)
Mpumalanga
[wysig | wysig bron]- Badfontein
- Badplaas
- Goederede
- Jarrabad (suidwes van Groblersdal)
- Machadodorp
- Sulphur Springs (by Piet Retief)
- Badseloop
- Die Oog, Het Bad, Waterberg, Constantia, Lekkerrus, Driefontein (by Naboomspruit (Mookgophong))
- Evangelina
- Letaba (Die Eiland)
- Loubad
- Tshipise, Sagole, Mphephu
- Tugela aan die Limpopo (by Maasstroom)
- Warmbad (Bela-Bela)
- Lilani
- Natal Spa, Pivaansbad
- Shu Shu
- Swart-Folozi
- geen
- geen
Lees ook
[wysig | wysig bron]Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Booyens, Bun: Bronwaters van genesing. Die tradisionele warmbron-waterkuur in ons volksgeneeskunde. Kaapstad: Tafelberg; vir die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1981. ISBN 0-624-01584-X
- Kent, Leslie: Die geneeskragtige bronne van Suid-Afrika. Stellenbosch: Suid-Afrikaanse Spoorweë, 1952.
- Waring, Gerald A. en hersien deur Reginald R. Blankenship en Ray Bentall: Thermal springs of the United States and other countries - a summary. Washington: US Government Printing Office, 1965. (Geological Survey Professional Paper 492). op internet beskikbaar.