Gaan na inhoud

2015 Curriebeker Premierafdeling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2015
Die Absa Curriebeker se logo.
Die Absa Curriebeker se logo.
Verdedigende kampioene Westelike Provinsie (34ste titel)
Kampioene Goue Leeus (11de titel)
Totaal wedstryde 43
Wedstryde gespeel   43
Drieë gedruk 286  (gemiddeld 6.651 per wedstryd)
Meeste punte 187 Marnitz Boshoff
Meeste drieë 11 Jamba Ulengo

Die 2015 Absa Curriebeker is ’n rugbykompetisie wat in 2015 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis is. Dit was die 77ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Westelike Provinsie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Goue Leeus met 19–16 in die 2014 eindstryd op Nuweland verslaan. Die eindstryd in 2015 is op 24 Oktober in Johannesburg beslis met die Goue Leeus wat wéér teen die Westelike Provinsie gespeel het, maar die bordjies verhang het met ’n oorwinning van 32–24. Die Goue Leeus behaal hiermee hulle 11de Curriebekertitel.

Spanne

[wysig | wysig bron]

Tabel

[wysig | wysig bron]
2015 Curriebekertabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− BP Tabelpunte
1 Leeus 10 10 0 0 430 217 +213 8 48
2 Blou Bulle 10 8 0 2 342 238 +104 7 39
3 Westelike Provinsie 10 7 0 3 328 248 +80 7 35
4 Cheetahs 10 3 2 5 268 320 −52 8 24
5 Natalse Haaie 10 4 1 5 261 269 −8 4 22
6 Pumas 10 3 1 6 227 302 −75 3 17
7 OP Kings 10 2 0 8 215 334 −119 4 12
8 Griekwas 10 1 0 9 219 362 −143 4 8
Opgedateer op 10 Oktober 2015

Tabelnotas

[wysig | wysig bron]
  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Voorafgegaan deur
2014 Curriebeker
Curriebeker
2015
Opgevolg deur
2016 Curriebeker

Wedstryddatums

[wysig | wysig bron]
Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak[1]
Datum Datum
Week 1 7-8 Augustus Week 7 18-19 September
Week 2 14–15 Augustus Week 8 25-26 September
Week 3 21-22 Augustus Week 9 2-3 Oktober
Week 4 28-29 Augustus Week 10 9-10 Oktober
Week 5 4-5 September Halfeindronde 17 Oktober
Week 6 11-12 September Eindstryd 25 Oktober
  • Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering

Week 1

[wysig | wysig bron]

Week 2

[wysig | wysig bron]

Week 3

[wysig | wysig bron]

Week 4

[wysig | wysig bron]

Week 5

[wysig | wysig bron]

Week 6

[wysig | wysig bron]

Week 7

[wysig | wysig bron]

Week 8

[wysig | wysig bron]

Week 9

[wysig | wysig bron]

Week 10

[wysig | wysig bron]

Uitspeelwedstryde

[wysig | wysig bron]
  Halfeindronde Eindronde
             
16 Okt 2015 – Loftus Versfeld, Pretoria
 Blou Bulle 18  
 Westelike Provinsie 23   24 Okt 2015 – Emirates Airline Park, Johannesburg
     Goue Leeus 32
17 Okt 2015 – Emirates Airline Park, Johannesburg    Westelike Provinsie 24
 Goue Leeus 43
 Vrystaat Cheetahs 33  

Halfeindronde

[wysig | wysig bron]

Eindstryd

[wysig | wysig bron]

Spelerstatistieke

[wysig | wysig bron]

Voorste driedrukkers

[wysig | wysig bron]
Top 12 driedrukkers (Statistiek)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Jamba Ulengo 11 11 Blou Bulle
2 Kwagga Smith 9 12 Goue Leeus
3 Courtnal Skosan 7 10 Goue Leeus
Marnus Schoeman 7 10 Pumas
5 Ruhan Nel 6 9 Griekwas
Dillyn Leyds 6 11 Westelike Provinsie
7 Carel Greeff 5 10 Griekwas
Francois Hougaard 5 10 Blou Bulle
Deon Stegmann 5 7 Blou Bulle
Rayno Benjamin 5 11 Vrystaat Cheetahs
Seabelo Senatla 5 11 Westelike Provinsie
Sergeal Petersen 5 8 Vrystaat Cheetahs

Voorste puntemakers

[wysig | wysig bron]
Voorste 10 puntemakers (Statistiek)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Marnitz Boshoff 187 (1 Drie, 46 Doel, 27 Straf, 3 Skep) 11 Goue Leeus
2 Tian Schoeman 135 (1 Drie, 21 Doel, 26 Straf) 11 Blou Bulle
3 Joe Pietersen 126 (2 Drieë, 22 Doel, 24 Straf) 10 Natalse Haaie
4 Robert du Preez 100 (4 Drieë, 19 Doel, 14 Straf) 8 Westelike Provinsie
5 Scott van Breda 89 (13 Doel, 21 Straf) 9 Oostelike Provinsie
6 Fred Zeilinga 61 (1 Drie, 16 Doel, 8 Straf) 8 Vrystaat Cheetahs
7 Clinton Swart 60 (1 Drie, 11 Doel, 11 Straf) 9 Griekwas
8 JC Roos 59 (7 Doel, 15 Straf) 5 Pumas
9 Jamba Ulengo 55 (11 Drieë) 11 Blou Bulle
10 Demetri Catrakilis 53 (10 Doel, 11 Straf) 7 Westelike Provinsie

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "2015 Currie Cup Premier Division fixtures". South African Rugby Union. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 5 Mei 2015.