Witmelkhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Witmelkhout
Sideroxylon inerme - Milkwood - Cape Town 6.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. inerme
Binomiale naam
Sideroxylon inerme

Die Witmelkhout (Sideroxylon inerme) is 'n boom wat voorkom in 'n strook langs die kus vanaf die Kaapse Skiereiland deur Mosambiek tot by Kenia. Die bome is blaarryk en groei meestal naby die see. Die vrugte is vlesig, persswart en sowat 1.2 cm in deursnee. Hulle is eetbaar maar nie almal is smaaklik nie. Die bome leef lank. Bekende Witmelkhoutbome is die "Poskantoorboom" in Mosselbaai, die "Fingo" boom in Peddie en die "Verdragsboom" in Woodstock.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]