.cg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of the Republic of the Congo.svg

.cg is die Internet topvlakdomein vir die Republiek van die Kongo. Dit word deur ONPT Congo en Interpoint Switserland beheer. Burgers van Kongo-Brazzaville kan 'n gratis domein registreer. Bykomende registrasies en registrasies deur buitelanders kos geld.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]