.dj

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of Djibouti.svg

.dj is die Internet topvlakdomein vir Djiboeti.

Die domein word soms misbruik vir die registrasie van musiek-verwante webtuistes (DJ staan vir "diskjockey", of platejoggie in Afrikaans).

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]