.af

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van Afghanistan

.af is die Internet topvlakdomein van Afghanistan. Dit word deur AFGNIC, 'n diens van die UNDP en die oorgangsregering van Afghanistan onderhou.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]