.fi
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
.fi is die agtervoegsel van Finse domeinname.
Hierdie .fi-domeinname word deur FICORA (die Finnish Communications Regulatory Authority) uitgegee, wat ook vir die topvlak-domein 'fi' aanspreeklik is.