.eg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of Egypt.svg

.eg is die Internet topvlakdomein vir Egipte.

Die .eg-domeinname word deur die Egyptian Universities Network uitgegee, wat ook aanspreeklik is vir dit topvlak-domein '.eg'.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]