Breedevallei Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Breedevallei
Kaart van Suid-Afrika wat Breedevallei in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Kaapse Wynlande
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC025
Hoofstad Worcester
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 3 833 km²  
Bevolking 166,825 (2011)

Die Breedevallei Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: