Langeberg Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Langeberg
Kaart van Suid-Afrika wat Langeberg in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Kaapse Wynlande
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC026
Hoofstad Ashton
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 4 518 km²  
Bevolking 97,724 (2011)


Die Langeberg Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Breederivier/Wynland Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: