Kannaland Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Kannaland
Kaart van Suid-Afrika wat Kannaland in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC041
Hoofstad Ladismith
Grootste tale Afrikaans
Area 4 759 km²  
Bevolking 24 767 (2011)

Die Kannaland Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Eden-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit:

Ouditprobleme[wysig]

Die ouditeur-generaal kon in 2011 vir die laaste paar jaar nie ’n ouditmening oor die geldsake in Kannaland gee nie – hoofsaaklik omdat daar geen stawende dokumente vir finansiële state is nie, en niemand weet waar dit is nie.[1]

Setels[wysig]

Party 2000 2006 2011
ANC 4 4 2
DA 4 2 2
ICOSA 0 2 3
OD 0 1 0
PAC 1 0 0

Verwysings[wysig]