Dealesville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dealesville
Ligging van Dealesville op 'n kaart (Vrystaat)
Dealesville
Dealesville
Koördinate: 28°40′0″S 25°46′0″O Koördinate: 28°40′0″S 25°46′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Lejweleputswa
Plaaslike Munisipaliteit Tokologo
Oppervlak
 - Poskode 29,31 km²  (11,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Poskode 5 446
 - Digtheid 186/km² (481,7/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode

Dealesville is 'n dorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp lê tussen Bloemfontein en Boshof.

Geskiedenis[wysig]

Dit het sowat 20 jaar geneem om Dealesville te stig. Die rede was dat daar aanvanklik nie grond beskikbaar was nie. Dealesville was uiteindelik op die plaas Klipfontein, in besit van John Henry Deale gestig.[2] Die dorp is op 20 Julie 1899 geproklameer en het in 1914 'n munisipaliteit geword.

Distrik[wysig]

Daar is baie soutpanne in die distrik. Die Baden-Baden-mineraalbronne is sowat 15 km vanaf Dealesville. Die dorp is die kommersiële sentrum vir 'n gebied van gemengde boerdery.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Dealesville tydens die 2011-sensus
  2. Routes.co.za