Graeme Smith

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Graeme Smith
GraemeSmith.jpg
Volle naam Graeme Craig Smith
Gebore 1 Februarie 1981 (1981-02-01) (33 jaar oud)
Johannesburg, Suid-Afrika
Bynaam(e) Biff
Lengte 1.88 m
Kolfstyl Linkshandig
Boulstyl Regterarm wegbreker
Rol Aanvangskolwer
Internasionale inligting
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 288) 8-12 Maart 2002 v Australië
Laaste Toets 1 Maart 2014 v Australië
Toetshempno. 49
EDI debuut (no 68) 30 Maart 2002 v Australië
Laaste EDI 27 November 2013 v Pakistan
EDI hempno. 15
T20I debuut (no 12) 21 Oktober 2005 v Nieu-Seeland
Laaste T20I 16 Oktober 2011 v Australië
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
2008 - Rajastan Royals (spanno. 15)
2005 Somerset
2004/05-2006/07 Kaapse Kobras
2000/01-2003/04 Westelike Provinsie
1990-2000 Gauteng
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets    EDI     1e rang A-lys     T20
Wedstryde 117 197 160 259 81
Lopies aangeteken 9,265 6,989 12,653 9331 2282
Kolfgemiddeld 48.25 38.48 49.23 39.20 30.42
100s/50s 27/38 10/47 36/50 14/67 1/11
Hoogste telling 277 141 311 141 105
Aflewerings geboul 1,418 1,026 1,786 1968 96
Paaltjies 8 18 11 47 4
Boulgemiddeld 110.62 52.83 102.90 38.21 37.00
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0 0 - -
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 nvt 0 nvt nvt
Beste boulontleding 2/145 3/30 2/145 3/30 3/23
Vangskote/Stonkings 169/- 105/- 231/- 137/- 35/-
Bron: cricinfo, 5 Maart 2014

Graeme Craig Smith (Gebore 1 Februarie 1981 in Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler en was kaptein en lid van Suid-Afrika se nasionale krieketspan tot 5 Maart 2014, toe hy uitgetree het.

Toetskaptein[wysig]

Op 1 Februarie 2013 lei Smith 'n span vir die 100ste keer op die veld (99 keer die Proteas en een keer die Wêreld XI), die eerste speler ooit wat die mylpaal bereik. Op 24 Februarie 2013 lei Smith die Proteas tot 'n toetssege oor Pakistan en word die eerste toetskaptein ooit wat 50 toetsseges behaal.

Eksterne skakels[wysig]


Suid-Afrika se huidige nasionale krieketspan

Graeme Smith (uitgetree op 5 Maart 2014) - Hashim Amla - Quinton de Kock - AB de Villiers [EDI-kaptein] - Faf du Plessis [T20-kaptein] - JP Duminy - Dean Elgar - Ryan McLaren
- David Miller - Morné Morkel - Wayne Parnell - Vernon Philander - Alviro Petersen - Robin Peterson - Dale Steyn - Imran Tahir [EDI-span] - Lonwabo Tsotsobe [EDI-span]

  • Nie tans gekies nie -

Henry Davids - Rory Kleinveldt - Jacques Rudolph - Roelof van der Merwe - Vaughn van Jaarsveld