Lonwabo Tsotsobe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lonwabo Tsotsobe
Tsotsobe.jpg
Lonwabo Tsotsobe speel vir Suid-Afrika teen Somerset, Engeland, in 2012.
Volle naam Lonwabo Lennox Tsotsobe
Gebore 7 Maart 1984 (1984-03-07) (30 jaar oud)
Port Elizabeth, Suid-Afrika
Bynaam(e) Lopsy
Lengte 1.96 m
Kolfstyl Regshandig ortodoks
Boulstyl Regterarm medium-vinnig
Rol Bouler
Internasionale inligting
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 309) 10 Junie 2010 v Wes-Indië
Laaste Toets 6 Januarie 2013 v Indië
EDI debuut (no 95) 30 Jan 2009 v Australië
Laaste EDI 8 Desember 2013 v Indië
EDI hempno. 65
T20I debuut (no 36) 11 Januarie 2009 v Australië
Laaste T20I 24 Maart 2014 v Nieu-Seeland
T20I hempno. 68
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
2004–2006 Oostelike Provinsie
2006–2012 Krygers
2011 Essex
2012- Natal Dolfyne
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI Eerste rang T20I
Wedstryde 5 61 58 22
Lopies aangeteken 19 56 274 1
Kolfgemiddeld 6.33 7.00 5.82 1.00
100s/50s 0/0 0/0 0/0 0/0
Hoogste telling 8* 16* 27* 1
Aflewerings geboul 870 2,964 9,747 420
Paaltjies 9 94 193 17
Boulgemiddeld 49.77 24.96 26.77 27.41
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0 6 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 0 1 -
Beste boulontleding 3/43 4/22 7/39 3/16
Vangskote/Stonkings 1/– 9/- 14/- 1/-
Bron: ESPNcricinfo, 24 Maart 2014

Lonwabo Tsotsobe (* 7 Maart 1984 in Port Elizabeth, Oos-Kaap) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler.

Eksterne skakels[wysig]


Suid-Afrika se huidige nasionale krieketspan

Hashim Amla (kaptein) - Quinton de Kock - AB de Villiers [EDI-kaptein] - Faf du Plessis [T20-kaptein] - JP Duminy - Dean Elgar - Ryan McLaren
- David Miller - Morné Morkel - Wayne Parnell - Vernon Philander - Alviro Petersen - Robin Peterson - Dale Steyn - Imran Tahir [EDI-span] - Lonwabo Tsotsobe [EDI-span]