Inkwanca Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Inkwanca
Kaart van Suid-Afrika wat Inkwanca in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Chris Hani
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC133
Hoofstad Molteno
Grootste tale Xhosa, Afrikaans
Area 3 584 km²  
Bevolking 21,971 (2011)


Die Inkwanca Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die Xhosanaam Inkwanca beteken koue plek.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit:

Verkiesingsuitslae[wysig]

Die African National Congress het nog elke keer hier gewen sedert die eerste demokratiese munisipale verkiesing in 2000.

Party Stemme: 2006 Stemme: 2011 Setels: 2006 Setels: 2011
African National Congress 5162 10490 5 5
Demokratiese Alliansie 528 1862 1 1
Congress of the People - 1375 0 1
United Democratic Movement - 33 - -
Pan Africanist Congress 229 - - -
Totaal 5919 13760 6 7