Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Metsimaholo
Kaart van Suid-Afrika wat Metsimaholo in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Fezile Dabi
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode FS204
Hoofstad Sasolburg
Grootste tale Sotho, Afrikaans, Xhosa
Area 1 717 km²  
Bevolking 149,108 (2011)


Die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: