Perm-krai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Perm-krai
Пeрмский край
Die ligging van Perm-krai in Rusland.
Die ligging van Perm-krai in Rusland.
Politieke status
Land Flag of Russia.svg Russiese Federasie
Federale distrik Wolga
Ekonomiese streek Oeral
Stigting 1 Desember 2005
Regering
Hoofstad Perm
Leier Wiktor Basargin
Amp Goewerneur
Wetgewer Wetgewende Raad
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 2 635 276
Volgorde 17de
Digtheid 16,41/km2
Stedelik 75%
Plattelands 25%
Statistiek
Oppervlakte 160 600 km2
Volgorde 24ste
Tydsone UTC+06:00
Registrasienommer 90
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.perm.ru
Wapen en vlag
Coat of Arms of Perm Krai.svg

Flag of Perm Krai.svg
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Perm-krai (Russies: Пе́рмский край, Permski krai) is ’n deelgebied van Rusland wat op 1 Desember 2005 tot stand gekom het ná die samesmelting van Perm-oblast en die outonome okroeg Komi-Permjak. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Perm.

Komi-Permjak het sy outonome status en eie begroting behou tydens die oorgangstydperk van 2006 tot 2008. Die oorgangsfase is deels ingestel omdat Komi-Permjak baie afhanklik was van federale subsidies en ’n skielike beëindiging daarvan sou sy ekonomie kwaai geskaad het.

Geografie[wysig]

Perm-krai is in die ooste van die Oos-Europese Vlakte en aan die westerse hange van die Oeralgebergte geleë. Altesaam 99,8% van sy grense lê in Europa en net 0,2% in Asië.

Riviere[wysig]

Daar is meer as 29 000 riviere in Perm-krai. Hulle behoort tot die stroomgebied van die Kama-rivier, die grootste tak van die Wolga-rivier, en het ’n totale lengte van meer as 90 000 kilometer.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
Flag of Russia.svg Deelgebiede van die Russiese Federasie
             Republieke  AdigeaAltaiBasjkortostan (Basjkirië)BoerjatiëChakassiëDagestanIngoesjetiëJakoetiëKabardino-BalkariëKalmikiëKaratsjai-TsjerkessiëKareliëKomiKrimMari ElMordowiëNoord-Ossetië-AlaniëOedmoertiëTartarstanTsjetsjniëTsjoewasjiëTiwa
Krais  AltaiChabarofskKamtsjatkaKrasnodarKrasnojarskPermPrimorskiStawropolZabaikalski
Oblaste  AmoerArchangelskAstrachanBelgorodBrjanskIrkoetskIwanowoJaroslawlKaliningradKaloegaKemerowoKirofKoerganKoerskKostromaLeningradLipetskMagadanMoermanskMoskouNizjni NowgorodNowgorodNowosibirskOeljanofskOmskOrenburgOrjolPenzaPskofRjazanRostofSachalinSamaraSaratofSmolenskSwerdlofskTambofTjoemenToelaTomskTsjeljabinskTwerWladimirWologdaWoronezjWolgograd  
 Outonome oblast  Joodse
 Outonome okroegs  Chanto-MansiëJamalo-NenetsiëNenetsiëTsjoekotka
Federale stede  MoskouSewastopolSint Petersburg