Soedan (gebied)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die westelike deel van die Soedan.
Die oostelike deel van die Soedan.

Die Soedan, van Arabies بلاد السودان‎ Bilād as-Sūdān "land van die Swartes," is 'n geografiese gebied in Wes- en Oostelike Afrika wat suid van die Sahel strek van Mali (ook eens bekend as Frans-Soedan) tot in die land Soedan.

Die gebied ontvang meer reënval as die Sahel, en is gekik vir boerdery. Suid van Soedan is die tropiese woude geleê. Die gebied beheer twee van Afrika sy langste riviere, die Kongorivier en die Nylrivier.

Gebiede van die wêreld
Afrika: Sentraal-Afrika | Oos-Afrika | Groot Mere | Guinee | Horing van Afrika | Noord-Afrika | Magreb | Noordwes-Afrika | Sahel | Suider-Afrika | Afrika, Suid van die Sahara | Soedan | Wes-Afrika
Amerikas: Andes-state | Karibiese Eilande | Sentraal-Amerika | Groot Mere | Groot  Vlaktes | Guianas | Latyns-Amerika | Noord-Amerika | Noordelike-Amerika | Patagonië | Suid-Amerika | Suidelike  Keël
Eurasië: Anatolië | Arabië | Asië | Balkan | Baltiese gebied | Benelux | Britse-Eilande | Kaukasië | Sentraal-Asië | Sentraal-Europa | Oos-Asië | Oos-Europa | Oos-Indies | Europa | Verre-Ooste | Indiese-subkontinent | Levant | Mediterreense gebied | Midde-Ooste | Nabye-Ooste | Noord-Asië | Noord-Europa | Na-Sowjet state | Skandinawië | Suidoos-Asië | Suid-Europa | Suidwes-Asië | Wes-Europa
Oseanië: Australasië | Melanesië | Mikronesië | Polinesië | Stille Oseaanrand
Poolgebiede: Noordpoolgebied | Antarktika