Hardik Pandya
Voorkoms
Hardik Pandya | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Hardik Pandya in Augustus 2015 | ||||||
Volle naam | Hardik Himanshu Pandya | |||||
Gebore | 11 Oktober 1993 Surat, Gujarat, Indië | |||||
Bynaam(e) | Hairy[1] | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm medium-snelbouler | |||||
Rol | Veelsydig | |||||
Familie | Krunal Pandya (broer) | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Indië | |||||
Toetsdebuut | 26 Julie 2017 v Sri Lanka | |||||
Laaste Toets | 30 Augustus 2018 v Engeland | |||||
Toetshempno. | 289 | |||||
EDI debuut | 16 Oktober 2016 v Nieu-Seeland | |||||
Laaste EDI | 9 Junie 2019 v Australië | |||||
EDI hempno. | 215 | |||||
T20I debuut | 26 Januarie 2016 v Australië | |||||
Laaste T20I | 10 Februarie 2019 v Nieu-Seeland | |||||
T20I hempno. | 58 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2012/13–hede | Baroda | |||||
2015–hede | Mumbai Indians (spanno. 33) | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | T20 | |||
Wedstryde | 11 | 45 | 38 | |||
Lopies aangeteken | 532 | 731 | 296 | |||
Kolfgemiddeld | 36.80 | 29.24 | 16.44 | |||
100s/50s | 1/4 | 0/4 | 0/0 | |||
Hoogste telling | 108 | 83 | 33* | |||
Aflewerings geboul | 498 | 1604 | 665 | |||
Paaltjies | 17 | 45 | 36 | |||
Boulgemiddeld | 33.71 | 32.38 | 25.61 | |||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 1 | 0 | 0 | |||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | 0 | 0 | |||
Beste boulontleding | 5/28 | 4/30 | 4/38 | |||
Vangskote/Stonkings | 7/– | 16/– | 23/– | |||
Bron: Cricinfo, 5 Junie 2019 |
Hardik Himanshu Pandya (gebore op 11 Oktober 1993 in Surat, Gujarat) is 'n Indiese internasionale krieketspeler wat vir die Mumbai Indians in die Indiese Premierliga (IPL) speel. Hy is 'n regterhandse kolwer en boul met sy regterarm. Hy is die jonger broer van Krunal Pandya. Pandya het al 11 toets-, 45 EDI- en 38 T20-wedstryde gespeel. Hy het onder meer tydens die Kampioenetrofee 2017, die krieketwêreldbekertoernooie in 2019 en 2023, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2016, 2021 en 2022 vir Indië gespeel.
Internasionale loopbaan
Pandya het sy T20 debuut vir Indië op 27 Januarie 2016 op die ouderdom van 22 gespeel en 2 paaltjies teen Australië geneem.[2]
Verwysings
- ↑ (en) "Virat as 'Cheeku', Dhoni as 'Mahi' – The fascinating story behind the nicknames of Indian cricketers". DNA India. Besoek op 3 Augustus 2016.
- ↑ (en) "India tour of Australia, 1st T2020I: Australia v India at Adelaide, Jan 26, 2016". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2017. Besoek op 26 Januarie 2016.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hardik Pandya.
- (en) Hardik Pandya se profiel op ESPNcricinfo