Gaan na inhoud

Amon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Amon volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum.

Amon was die vyftiende koning van die koninkryk van Juda en het 2 jaar regeer. Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Manasse. Hy is in 'n politieke sameswering deur sy amptenare gedood en deur sy seun Josia opgevolg.

Verwysings in die Bybel

[wysig | wysig bron]

Literatuur

[wysig | wysig bron]
  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

[wysig | wysig bron]