Boomaalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Boomaalwyn
Ook bekend as: (en) Tree aloe [1]
Nasionale nommer: 28 [1]
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Subkoninkryk: Tracheobionta
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Liliopsida
Subklas: Liliidae
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloidendron
Spesie: A. barbarae
Binomiale naam
Aloidendron barbarae
Dyer
Verspreidingskaart van Aloidendron barberae (khaki) in Suider-Afrika
Verspreidingskaart van Aloidendron barberae (khaki) in Suider-Afrika

Die Boomaalwyn (Aloidendron barberae) - voorheen Aloe barberae en Aloe bainesii[2] - is 'n boom wat voorkom vanaf die Oos-Kaap, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga. Hierdie spesie is die grootste en hoogste aalwyn en word tot 18 m hoog. Dit groei in gebiede wat hoë jaarlikse reënval geniet in digte bosse of beboste klowe en op ruwe berghellings. Die blomme word regop in are gedra en hulle is roospienk tot oranje met groen punte.

In die Krugerwildtuin is hulle beperk tot twee rivierklowe net noord van die Krokodilrivier. Die boom se nasionale nommer is 28[3].

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 22. ISBN 978-1-77007-759-1.
  2. "PlantzAfrica (SANBI): Aloidendron barberae (Dyer) Klopper & Gideon F.Sm" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2019. Besoek op 20 Julie 2019.
  3. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]