Bosysterpruim

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bosysterpruim
S.A. nasionale nommer: 314 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Putranjivaceae
Genus: Drypetes
Spesie: D. gerrardii
Binomiale naam
Drypetes gerrardii
(Harv.) Hutch., 1920

Die Bosysterpruim (Drypetes gerrardii) is 'n klein tot groot boom wat algemeen noordwaarts vanaf Port St. Johns voorkom. Dit kom in woude voor. Die stam is gegroef met stutwortels aan die basis van die stam.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 122. ISBN 978-1-77007-759-1.