Gaan na inhoud

Cannes-rolprentfees 1957

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  Cannes-rolprentfees 1957 

Datum 2-17 Mei 1957
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  31 in kompetisie
29 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Around the World in 80 Days
Palme d'Or  Friendly Persuasion

Die 10de Cannes-rolprentfees is van 2-17 Mei 1957 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan Friendly Persuasion deur William Wyler.[2] Die fees is geopen met Around the World in 80 Days deur Michael Anderson.[3] Die Franse skrywer André Maurois was die president van die jurie.

In 1957 was Dolores del Río die eerste vrouelid van die jurie vir die amptelike keuring.[4]

Pryse

[wysig | wysig bron]
André Maurois, president van die jurie.
William Wyler, wenner van die Palme d'Or.

Van die mense en prente wat in 1957 pryse ontvang het, is:[5][2]

  • Palme d'Or: Friendly Persuasion deur William Wyler
  • Beste regisseur: Robert Bresson vir A Man Escaped
  • Beste akteur: John Kitzmiller vir Valley of Peace (Dolina miru)
  • Beste aktrise: Giulietta Masina vir Nights of Cabiria
  • Jurieprys: Kanał deur Andrzej Wajda en The Seventh Seal deur Ingmar Bergman

Kortprente

  • Palme d'Or: A Brief History (Scurtă Istorie) deur Ion Popescu-Gopo
  • Spesiale vermelding: Ochotniki iujnikh morey (Les chasseurs des mers du sud) deur S. Kogan
  • Beste dokumentêr: City of Gold deur Colin Low en Wolf Koenig

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "1957 - La Loi de Cannes (The Law of Cannes)". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
  2. 2,0 2,1 "10ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
  3. "Retro Cannes". mirror.co.uk. Besoek op 25 Mei 2017.
  4. "Honoring the Female Trailblazers of Cannes /2. Dolores del Río". harpersbazaar.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op 6 Julie 2017.
  5. "Awards 1957: All Awards". cinema-francais.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 2 September 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]