Cannes-rolprentfees 1985

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
 Ausuebende Audiovision.png Cannes-rolprentfees 1985 
Datum 8-20 Mei 1985
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  20 (In Kompetisie)
17 (Un Certain Regard)
4 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Witness
Afsluitingsfliek  The Emerald Forest
Palme d'Or  When Father Was Away on Business

Die 38ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-20 Mei 1985 gehou. Die Tsjeggiese akteur, regisseur en draaiboekskrywer Miloš Forman was die voorsitter van die jurie. Altesaam 41 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Joego-Slawiese rolprent When Father Was Away on Business (Otac na sluzbenom putu) van die regisseur Emir Kusturica het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met Peter Weir se Witness en afgesluit met The Emerald Forest van John Boorman.[3][4][5] Op die fees is eer betoon aan die Amerikaanse akteur James Stewart en is ’n gerestoureerde weergawe van sy 1954-rolprent The Glenn Miller Story van die regisseur Anthony Mann vertoon.[6]

Belangrikste fliekpryse[wysig | wysig bron]

Milos Forman.jpg
Miloš Forman (voorsitter van die jurie).
Emir kusturica 72 9643.jpg
Emir Kusturica (Palme d'Or).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'Or When Father Was Away on Business (Otac na sluzbenom putu) Emir Kusturica Joego-Slawië
Grand Prix Birdy Alan Parker VSA
Caméra d'Or Oriana Fina Torres Venezuela
Jurieprys Colonel Redl (Redl ezredes) István Szabó Hongarye
Kortfilm-Palme d'Or Mariage (Jenitba) Slav Bakalov, Rumen Petkov Bulgarye
Tegniese Grand Prix Insignificance Nicolas Roeg Brittanje

Ander pryse[wysig | wysig bron]

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur André Téchiné Rendez-vous Frankryk
Beste kunsbydrae John Bailey, Eiko Ishioka, Philip Glass Mishima: A Life in Four Chapters VSA
Beste akteur William Hurt Kiss of the Spider Woman Brasilië
Beste aktrise Norma Aleandro
Cher
The Official Story
Mask
Argentinië
VSA

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Meisler, Stanley (21 Mei 1985). "Unusual Choice For Cannes Jury : Yugoslav Film Snares Golden Palm". Los Angeles Times. Verkry op 10 Desember 2013. 
  2. "1985 - The last Congratulations". Verkry op 10 Desember 2013. 
  3. Harmetz, Aljean (9 Mei 1985). "Strong U.S. Presence At 38th Cannes Festival". The New York Times. Verkry op 10 Desember 2013. 
  4. "Celebrating 'Le Cinema' In Cannes". Verkry op 10 Desember 2013. 
  5. Mathews, Jack (20 Mei 1998). "Boorman Is Back on the Cannes Beat". Los Angeles Times. Verkry op 10 Desember 2013. 
  6. "Stereo Version Of `Glenn Miller Story` A Sound Piece Of Show Biz". Chicago Tribune. 12 Mei 1985. Verkry op 10 Desember 2013. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Cannes-rolprentfeeste
194619471948194919501951195219531954195519561957195819591960196119621963196419651966196719681969197019711972197319741975197619771978197919801981198219831984198519861987198819891990199119921993199419951996199719981999200020012002200320042005200620072008200920102011201220132014201520162017