Cannes-rolprentfees 1976
Voorkoms
Cannes-rolprentfees 1976
| ||
Datum | 13-28 Mei 1976 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 20 in kompetisie 10 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | That's Entertainment, Part II | |
Afsluitingsfliek | Family Plot | |
Palme d'Or | Taxi Driver |
Die 29ste Cannes-rolprentfees is van 13-28 Mei 1976 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan Taxi Driver deur Martin Scorsese.[1]
Die fees is geopen met That's Entertainment, Part II deur Gene Kelly[2][3] en afgesluit met Family Plot deur Alfred Hitchcock.[4] Die Amerikaanse dramaturg Tennessee Williams was die president van die jurie.
In 1976 is ’n nuwe, niemededingende afdeling, "L'Air du temps", ingestel wat op kontemporêre sake gefokus het. Saam met "Les Yeux fertiles" van die vorige jaar en "Le Passé composé" van die volgende jaar het dit in 1978 die afdeling "Un Certain Regard" gevorm.[5][6]
Pryse
[wysig | wysig bron]Van die mense en prente wat in 1976 pryse ontvang het, is:[7]
- Palme d'Or: Taxi Driver deur Martin Scorsese
- Grand Prix: Cría cuervos deur Carlos Saura en The Marquise of O deur Éric Rohmer
- Beste regisseur: Ettore Scola vir Brutti, sporchi e cattivi
- Beste akteur: José Luis Gómez vir Pascual Duarte
- Beste aktrise: Dominique Sanda vir The Inheritance (L'eredità Ferramonti) en Mari Törőcsik vir Mrs. Dery Where Are You? (Déryné hol van?)
Kortprente
- Palme d'Or: Metamorphosis deur Barry Greenwald
- Jurieprys: Agulana deur Gérald Frydman en Nightlife deur Robin Lehman
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "29ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 4 Junie 2017.
- ↑ Peter Levinson. "Puttin' On the Ritz: Fred Astaire and the Fine Art of Panache". books.google.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2017. Besoek op 14 Julie 2017.
- ↑ "The opening films at Cannes". vodkaster.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "The closing films at Cannes". vodkaster.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "1976 - Les Affranchis (Goodfellas)". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 4 Junie 2017.
- ↑ "Festival de Cannes: Les différentes catégories de sélections". francofolies.over-blog.es (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2019. Besoek op 14 Julie 2017.
- ↑ "Awards 1976: All Awards". festival-cannes.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2016. Besoek op 5 September 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia