Cannes-rolprentfees 2000
Voorkoms
Cannes-rolprentfees 2000
| ||
Datum | 14-25 Mei 2000 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Virginie Ledoyen | |
Getal prente | 23 (In Kompetisie) 22 (Un Certain Regard) 11 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Vatel | |
Afsluitingsfliek | Stardom | |
Palme d'Or | Dancer in the Dark |
Die 53ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-25 Mei 2000 gehou. Die Franse regisseur en vervaardiger Luc Besson was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise Virginie Ledoyen het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[1] Altesaam 56 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Die Deense rolprent Dancer in the Dark, met Lars von Trier as regisseur, het die Palme d'Or gewen.[2][3] Die fees is geopen met Roland Joffé se Vatel[4][5] en afgesluit met Stardom van Denys Arcand.[6][7]
Belangrikste fliekpryse
[wysig | wysig bron]Prys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Dancer in the Dark | Lars von Trier | Denemarke |
Grand Prix | Devils on the Doorstep (Guizi lai le) | Jiang Wen | China |
Un Certain Regard | Things You Can Tell Just by Looking at Her | Rodrigo García | VSA |
Caméra d'Or | Djomeh A Time for Drunken Horses (Zamani barayé masti asbha) |
Hassan Yektapanah Bahman Ghobadi |
Iran Iran |
Cinéfondation | Five Feet High and Rising | Peter Sollett | VSA |
Jurieprys | Songs from the Second Floor (Sånger från andra våningen) Blackboards (Takhté siah) |
Roy Andersson Samira Makhmalbaf |
Swede Iran |
Kortfilm-Palme d'Or | Shadows (Anino) | Raymond Red | Filippyne |
Ander pryse
[wysig | wysig bron]Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Edward Yang | Yi Yi | Taiwan |
Beste draaiboek | James Flamberg, John C. Richards | Nurse Betty | VSA |
Beste akteur | Tony Leung Chiu Wai | In the Mood for Love (Fa yeung nin wa) | Hongkong |
Beste aktrise | Björk | Dancer in the Dark | Denemarke |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Film world flocks to Cannes". BBC News (in Engels). 10 Mei 2000. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 12 Desember 2013.
- ↑ "Dancer's surprise win at Cannes". BBC News (in Engels). 21 Mei 2000. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2019. Besoek op 12 Desember 2013.
- ↑ "2000 Cannes Film Festival" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2017. Besoek op 12 Desember 2013.
- ↑ "Review Vatel ees a disastaire" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 12 Desember 2013.
- ↑ "Joffe's Vatel to open Cannes". Besoek op 12 Desember 2013.
- ↑ "Lions Gate seals US deal on Cannes closer Stardom". Besoek op 12 Desember 2013.
- ↑ "Cannes 2000 Competition & Special Screenings" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 12 Desember 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 2000.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia