Cannes-rolprentfees 1999
Voorkoms
Cannes-rolprentfees 1999
| ||
Datum | 12-23 Mei 1999 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Kristin Scott Thomas | |
Getal prente | 22 (In Kompetisie) 23 (Un Certain Regard) 12 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | The Barber of Siberia | |
Afsluitingsfliek | An Ideal Husband | |
Palme d'Or | Rosetta |
Die 52ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 1999 gehou. Die Kanadese akteur, skrywer en regisseur David Cronenberg was die voorsitter van die jurie en die Britse aktrise Kristin Scott Thomas het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[1] Altesaam 57 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Die Frans-Belgiese rolprent Rosetta, met die broers Jean-Pierre en Luc Dardenne as regisseurs, het die Palme d'Or gewen.[2][3] Die fees is geopen met Nikita Mikhalkov se The Barber of Siberia en afgesluit met An Ideal Husband van Oliver Parker.[4][5]
Belangrikste fliekpryse
[wysig | wysig bron]Prys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Rosetta | Jean-Pierre & Luc Dardenne | Frankryk, België |
Grand Prix | L'humanité | Bruno Dumont | Frankryk |
Un Certain Regard | Beautiful People | Jasmin Dizdar | Brittanje |
Caméra d'Or | Throne of Death (Marana Simhasanam) | Murali Nair | Indië |
Jurieprys | The Letter (La lettre) | Manoel de Oliveira | Portugal |
Kortfilm-Palme d'Or | When the Day Breaks | Wendy Tilby, Amanda Forbis | Kanada |
Ander pryse
[wysig | wysig bron]Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Pedro Almodóvar | All About My Mother (Todo sobre mi madre) | Spanje |
Beste draaiboek | James Flamberg, John C. Richards | Moloch | Rusland |
Beste akteur | Emmanuel Schotté | L'humanité | Frankryk |
Beste aktrise | Séverine Caneele Émilie Dequenne |
L'humanité Rosetta |
Frankryk Frankryk, België |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Wilmington, Michael (30 Mei 1999). "Cannes Of Vinegar". Chicago Tribune (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 12 Desember 2013.
- ↑ "Awards 1999 : All Awards" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2017. Besoek op 12 Desember 2013.
- ↑ "Cannes Awards 1999" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2017. Besoek op 12 Desember 2013.
- ↑ "Cannes Film Festival 1999: the line-up" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2018. Besoek op 12 Desember 2013.
- ↑ "CANNES '99: Competition Film Lineup" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 12 Desember 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 1999.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia