Gaan na inhoud

Cannes-rolprentfees 1946

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  Cannes-rolprentfees 1946 

Datum 20 September5 Oktober 1946
Plek Cannes, Frankryk
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Palme d'Or  Gedeel deur 11 flieks

Die 1ste Cannes-rolprentfees is van 20 September5 Oktober 1946 in die voormalige Casino van Cannes, Frankryk, gehou. Altesaam 21 lande het prente vertoon. Dit was net ’n jaar ná die Tweede Wêreldoorlog en die meeste prente het oor die oorlog gehandel.[1]

Daar was verskeie tegniese probleme, soos dat die spoele van Alfred Hitchcock se Notorious in omgekeerde volgorde en George Sydney se The Three Musketeers onderstebo vertoon is.[2]

Die jurie het uit een verteenwoordiger per land bestaan, met die Franse historikus Georges Huisman as president. Die klem het eerder op kreatiwiteit as op mededinging geval en 11 prente het gelykop geëindig in die wedloop om die Palme d'Or.[3][4]

Amptelike pryse

[wysig | wysig bron]

Rolprente

  • Palme d'Or:
    • Brief Encounter deur David Lean
    • Hets (Torment) deur Alf Sjöberg[5]
    • The Last Chance deur Leopold Lindtberg
    • The Lost Weekend deur Billy Wilder
    • María Candelaria (Xochimilco) deur Emilio Fernández
    • Men Without Wings deur Frantisek Cáp
    • Neecha Nagar deur Chetan Anand
    • Red Meadows deur Bodil Ipsen en Lau Lauritzen jr.
    • Rome, Open City deur Roberto Rossellini
    • La symphonie pastorale deur Jean Delannoy
    • Velikiy perelom (The Turning Point) deur Fridrikh Ermler
  • Jurieprys: La Bataille du rail deur René Clément
  • Beste akteur: Ray Milland vir The Lost Weekend
  • Beste aktrise: Michèle Morgan vir La symphonie pastorale
  • Beste regisseur: René Clément vir La Bataille du rail
  • Beste kinematografie: Gabriel Figueroa vir María Candelaria (Xochimilco) en Los tres mosqueteros
  • Beste animasie-ontwerp: Make Mine Music
  • Beste kleur: The Stone Flower

Kortprente[6]

  • Vánoční sen deur Karel Zeman
  • Zvírátka a petrovstí deur Jiří Trnka
  • Molodost Nasej Strany deur Sergei Yutkevich
  • Les mines de sel de Wieliczka deur J. Brzozowski
  • La cité des abeilles deur Andrev Winnitski
  • Épaves deur Jacques-Yves Cousteau
  • Fall of Berlin – 1945 deur Yuli Raizman

Ander

Internasionale Vredesprys: The Last Chance

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "1938-1951: The birth of the Festival". fresques.ina.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 28 Mei 2017.
  2. "1st Cannes Film Festival". intercontinental-carlton-cannes.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2013.
  3. "First Cannes Film Festival". history.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2019.
  4. "1ère Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2019. Besoek op 5 Junie 2017.
  5. "Hets (1944) / Awards". The Swedish Film Institute. Besoek op 5 Julie 2017.
  6. "Awards 1946: Competition". festival-cannes.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2016. Besoek op 23 Mei 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]