Cannes-rolprentfees 2004

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
 Ausuebende Audiovision.png Cannes-rolprentfees 2004 
Datum 12-23 Mei 2004
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Laura Morante
Getal prente  19 (In Kompetisie)
21 (Un Certain Regard)
10 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Bad Education
Afsluitingsfliek  De-Lovely
Palme d'Or  Fahrenheit 9/11

Die 57ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 2004 gehou. Die Amerikaanse akteur en vervaardiger Quentin Tarantino was die voorsitter van die jurie. Die Italiaanse aktrise Laura Morante het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[1] Altesaam 50 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

Die Amerikaanse rolprent Fahrenheit 9/11, met Michael Moore as regisseur, het die Palme d'Or gewen.[2] Die fees is geopen met Pedro Almodóvar se Bad Education (La mala educación) en afgesluit met De-Lovely van Irwin Winkler.[3][4][5]

Belangrikste fliekpryse[wysig | wysig bron]

Quentin Tarantino @ 2010 Academy Awards cropped.jpg
Quentin Tarantino (voorsitter van die jurie).
Laura Morante Cannes.jpg
Laura Morante (aanbieder).
Rolprent Regisseur Land Prys
Fahrenheit 9/11 Michael Moore VSA Palme d'Or
Oldboy (Oldeuboi) Park Chan-wook Suid-Korea Grand Prix
Tropical Malady (Sud pralad) Apichatpong Weerasethakul Thailand Jurieprys
Moolaadé Ousmane Sembène Senegal Un Certain Regard
My Treasure (Or) Keren Yedaya Israel Caméra d'Or
Traffic Catalin Mitulescu Roemenië Kortfilm-Palme d'Or

Ander pryse[wysig | wysig bron]

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Tony Gatlif Exiles (Exils) Frankryk
Beste draaiboek Agnès Jaoui, Jean-Pierre Bacri Look at Me (Comme une image) Frankryk
Beste akteur Yûya Yagira Nobody Knows (Dare mo shiranai) Japan
Beste aktrise Maggie Cheung Clean Frankryk

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Morante named as mistress of Cannes ceremonies". Verkry op 10 Desember 2013. 
  2. "Cannes 2004 winners in full". BBC News. 24 Mei 2004. Verkry op 10 Desember 2013. 
  3. "Festival lineup promises Cannes laughter". Verkry op 10 Desember 2013. 
  4. "Almodovar's Educacion to open Cannes". Verkry op 10 Desember 2013. 
  5. "De-lovely wraps up Cannes". Verkry op 10 Desember 2013. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Cannes-rolprentfeeste
194619471948194919501951195219531954195519561957195819591960196119621963196419651966196719681969197019711972197319741975197619771978197919801981198219831984198519861987198819891990199119921993199419951996199719981999200020012002200320042005200620072008200920102011201220132014201520162017