Cannes-rolprentfees 2005

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
 Ausuebende Audiovision.png Cannes-rolprentfees 2005 

Datum 11-22 Mei 2005
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Cécile de France
Getal prente  21 (In Kompetisie)
23 (Un Certain Regard)
9 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Lemming
Afsluitingsfliek  Chromophobia
Palme d'Or  L'Enfant

Die 58ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2005 gehou.[1] Die Serwiese akteur en musikant Emir Kusturica was die voorsitter van die jurie. Die Belgiese aktrise Cécile de France het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[2] Altesaam 53 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

Die Belgiese rolprent L'Enfant, met die broers Luc en Jean-Pierre Dardenne as regisseurs, het die Palme d'Or gewen.[3] Die fees is geopen met Dominik Moll se Lemming[4] en afgesluit met Chromophobia van Martha Fiennes.[5]

Belangrikste fliekpryse[wysig | wysig bron]

EmirKusturica cropped.jpg
Emir Kusturica (voorsitter van die jurie).
Michael Haneke 2009.jpg
Michael Haneke (beste regisseur).
Rolprent Regisseur Land Prys
L'Enfant Luc & Jean-Pierre Dardenne België Palme d'Or
Broken Flowers Jim Jarmusch VSA Grand Prix
Shanghai Dreams (Qinghong) Wang Xiaoshuai China Jurieprys
The Death of Mr. Lăzărescu
(Moartea domnului Lăzărescu)
Cristi Puiu Roemenië Un Certain Regard
The Forsaken Land (Sulanga Enu Pinisa - La Terre Abandonnée) Vimukthi Jayasundara Sri Lanka Caméra d'Or
Wayfarers (Podorozjni) Ihor Strembitskyi Oekraïne Kortfilm-Palme d'Or

Ander pryse[wysig | wysig bron]

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Michael Haneke Hidden (Caché) Frankryk
Beste draaiboek Guillermo Arriaga The Three Burials of Melquiades Estrada VSA
Beste akteur Tommy Lee Jones The Three Burials of Melquiades Estrada VSA
Beste aktrise Hanna Laslo Free Zone Israel

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Festival de Cannes: 2005 Cannes Film Festival". festival-cannes.com. Besoek op 2009-12-05. 
  2. "Cécile de France, Mistress of Ceremony". Besoek op 10 Desember 2013. 
  3. "58TH Cannes Film Festival report by David Robinson". Besoek op 10 Desember 2013. 
  4. "Cannes 2005 opening night". Besoek op 10 Desember 2013. 
  5. "British director's film to end Cannes festival". Besoek op 10 Desember 2013. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Cannes-rolprentfeeste
1946194719481949195019511952195319541955195619571958195919601961196219631964196519661967196819691970197119721973197419751976197719781979198019811982198319841985198619871988198919901991199219931994199519961997199819992000200120022003200420052006200720082009201020112012201320142015201620172018