Cannes-rolprentfees 1978

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
 Ausuebende Audiovision.png Cannes-rolprentfees 1978 

Datum 16-30 Mei 1978
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  In Kompetisie: 23
Un Certain Regard: 14
Kortprente: 10
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  A Hunting Accident
(Moy laskovyy i nezhnyy zver)
Afsluitingsfliek  Fedora
Palme d'Or  The Tree of Wooden Clogs
(L'albero degli zoccoli)

Die 31ste Cannes-rolprentfees is van 16-30 Mei 1978 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan The Tree of Wooden Clogs (L'albero degli zoccoli) deur Ermanno Olmi.[1]

Die fees is geopen met A Hunting Accident (Moy laskovyy i nezhnyy zver) deur Emil Loteanu[2][3] en afgesluit met Fedora deur Billy Wilder.[4] Die Amerikaanse regisseur en rolprentvervaardiger Alan J. Pakula was die president van die jurie.

In 1978 het ’n nuwe, niemededingende afdeling, "Un Certain Regard", die lig gesien in die plek van "Les Yeux fertiles" (1975-1977), "L'Air du temps" en "Le Passé composé".[5]

Pryse[wysig | wysig bron]

Alan J. Pakula, president van die jurie.
Ermanno Olmi, wenner van die Palme d'Or.

Van die mense en prente wat in 1978 pryse ontvang het, is:[6]

  • Palme d'Or: The Tree of Wooden Clogs (L'albero degli zoccoli) deur Ermanno Olmi
  • Grand Prix: Bye Bye Monkey (Ciao maschio) deur Marco Ferreri en The Shout deur Jerzy Skolimowski
  • Beste regisseur: Nagisa Oshima vir Empire of Passion (Ai no Bōrei)
  • Caméra d'Or: Alambrista! deur Robert M. Young
  • Beste akteur: Jon Voight vir Coming Home
  • Beste aktrise: Jill Clayburgh vir An Unmarried Woman en Isabelle Huppert vir Violette Nozière

Kortprente

  • Palme d'Or: La Traversée de l'Atlantique à la rame deur Jean-François Laguionie
  • Jurieprys: A Doonesbury Special deur John Hubley, Faith Hubley en Garry Trudeau, en Oh My Darling deur Børge Ring

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "31ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Besoek op 5 Junie 2017.
  2. "At the Movies". nytimes.com. 19 Mei 1978. Besoek op 14 Julie 2017.
  3. "The opening films at Cannes". vodkaster.com. Besoek op 25 Mei 2017.
  4. "The closing films at Cannes". vodkaster.com. Besoek op 25 Mei 2017.
  5. "1978 - Cannes, Le Retour (Cannes, The Return)". cannes-fest.com (in Frans). Besoek op 5 Junie 2017.
  6. "Awards 1978: All Awards". festival-cannes.fr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2013.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]