Geelkeurboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelkeurboom
Peule aan 'n Geelkeurboom.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Calpurnia
Spesie: C. aurea
Binomiale naam
Calpurnia aurea
(Ait.) Benth.
Bloeiwyse
Peule en sade

Die Geelkeurboom (Calpurnia aurea) is klein boompie en word op die rande van woude aangetref. Dit kom voor in Oos-Afrika, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en in 'n strook langs die kus tot by Uitenhage in die Oos-Kaap. Die boom het saamgestelde blare. Die peule word tot 10 cm lank. In Engels staan die boom bekend as die Showy calpurnia.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Geelkeurboom (kategorie)

Bron[wysig]