George Bush Interkontinentale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
George Bush Interkontinentale Lughawe
Houston airports logo blue.png
IAH BVA.jpg
IATA: IAHICAO: KIAHFAA: IAH
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar Stad van Houston
Operateur Houston Airport System
Bedien Groter Houston
Ligging Houston, Texas, Verenigde State
Geopen 8 Junie 1969; 53 jaar gelede (1969-06-08)
Spil vir United Airlines
Fokuspunt vir Spirit Airlines
Hoogte bo seevlak 97 vt / 30 m
Koördinate 29°59′04″N 095°20′29″W / 29.98444°N 95.34139°W / 29.98444; -95.34139Koördinate: 29°59′04″N 095°20′29″W / 29.98444°N 95.34139°W / 29.98444; -95.34139
Webtuiste fly2houston.com/iah
Landkaart
FAA lughawediagram
FAA lughawediagram
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
15L/33R 12 001 3 658 Beton
15R/33L 10 000 3 048 Beton
9/27 10 000 3 048 Beton
8L/26R 9 000 2 743 Beton
8R/26L 9 402 2 866 Beton
Statistieke (2021)
Passasiers 33 677 118
Lugbewegings 395 787
Bron: Fly2Houston.com[1]

George Bush Interkontinentale Lughawe (IATA: IAH, ICAO: KIAH, FAA LID: IAH)[2] is 'n internasionale lughawe in Houston, Texas, Verenigde State, wat die Groter Houston-metropolitaanse gebied bedien. Dit is ongeveer 37 km noord van Downtown Houston[2] geleë, tussen Interstate 45 en Interstate 69 / US Highway 59 met direkte toegang tot die Hardy Tolsnelweg. George Bush Interkontinentale Lughawe het geskeduleerde vlugte na 'n groot aantal plaaslike en internasionale bestemmings op al vyf kontinente. Dit is die besigste lughawe in Texas vir internasionale passasiersverkeer en aantal internasionale bestemmings, sowel as die tweede besigste lughawe in Texas, en die 12de besigste in die Verenigde State volgens totale passasiersverkeer.

Die lughawe, wat oorspronklik Houston Interkontinentale Lughawe genoem is, is later herdoop na George H.W. Bush, die 41ste president van die Verenigde State en inwoner van Houston, in 1997.[3] IAH beslaan 4 000 hektaar grond en het vyf aanloopbane. Houston Interkontinentaal is een van die grootste passasierspille vir United Airlines.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Department of Aviation Monthly Statistical Summary Report for December 2017" (PDF). Fly2Houston.com. Besoek op 13 Februarie 2018.
  2. 2,0 2,1 "About George Bush Intercontinental Airport". Fly2Houston.com. Houston Airport System. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Oktober 12, 2013. Besoek op April 28, 2013.
  3. Intercontinental Airport" Houston Airport System
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.