Internasionale Paralimpiese Komitee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kenteken van die Paralimpiese Spele.
Kantoor van die IPK in Bonn.

Die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) is 'n internasionale nie-regeringsorganisasie wat op 22 September 1989 gestig is om na die belange van gestremde atlete om te sien.

Die komitee se naam is afgelei van die Griekse woord "para" (wat "parallel" of "saam met" beteken), en het niks te doen met parapleë nie.

Die IPK organiseer die Paralimpiese Spele en ander sportgeleenthede. Die IPK en sy Nasionale Paralimpiese Komitees organiseer ook Paralimpiese kompetisies op nasionale vlak.

'n Raad van vyftien lede sien na die daaglikse belange van die organisasie om tussen nasionale komitee-vergaderings. Sir Philip Craven is tans die komitee se voorsitter. Hy is ook 'n lid van die Internasionale Olimpiese Komitee.

Presidente[wysig | wysig bron]

President Jare
Vlag van Kanada Robert Steadward 1989–2001
Vlag van Verenigde Koninkryk Philip Craven 2001–hede

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 20222026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee


Koördinate: 50°43′10″N 7°06′58″O / 50.71944°N 7.11611°O / 50.71944; 7.11611