Paralimpiese Somerspele 2028

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gnome globe current event.svg Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport
XVIIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 2028

Gehou in Los Angeles, Verenigde State
Deelnemende lande
Deelnemende atlete
Items
Openingseremonie
Sluitingseremonie
Amptelik geopen deur
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 2024: Parys (Frankryk)
Volgende Spele 2032: nog nie bekend nie

Die Paralimpiese Somerspele 2028 (Engels: 2028 Summer Paralympics) sal na verwagting in 2028 in Los Angeles, Verenigde State, aangebied word.[1] Dit sal die 18de aanbieding van die Paralimpiese Somerspele wees. Dit sal ook die eerste keer wees dat Los Angeles die spele gaan organiseer.

Die Los Angeles Memorial Coliseum

Die Olimpiese Somerspele 2028 sal tussen 21 Julie en 26 Augustus in Los Angeles gehou word.

Toewysing[wysig | wysig bron]

As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Somerspele 2028 ook die gasheer vir die Paralimpiese Somerspele 2028.[2]

Los Angeles is op 13 September 2017 in Lima deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2028. Die enigste ander kandidaat was Parys, maar het voor die stemming hulself onttrek en vir die Olimpiese Somerspele 2024 beskikbaar gestel.[3]

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2028[4]
Stad Land Stemme
Los Angeles Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State eenparig

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) IPC Historical Results Archive”. Internasionale Paralimpiese Komitee. URL besoek op 22 Januarie 2018.
  2. (en) Paralympics 2012: London to host 'first truly global Games'”. BBC. URL besoek op 22 Januarie 2018.
  3. (en) Olympic Games: Paris & LA to host 2024 & 2028 respectively”. BBC: 13 September 2017. URL besoek op 22 Januarie 2018.
  4. (en) Past Olympic Host City Election Results”. GamesBids. URL besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960  • Tokio 1964  • Tel Aviv 1968  • Heidelberg 1972  • Toronto 1976  • Arnhem 1980  • New York & Stoke Mandeville 1984  • Seoel 1988  • Barcelona 1992  • Atlanta 1996  • Sydney 2000  • Athene 2004  • Beijing 2008  • Londen 2012  • Rio de Janeiro 2016  • Tokio 2020  • Parys 2024  • Los Angeles 2028
Winterspele: Örnsköldsvik 1976  • Geilo 1980  • Innsbruck 1984  • Innsbruck 1988  • Tignes-Albertville 1992  • Lillehammer 1994  • Nagano 1998  • Salt Lake City 2002  • Turyn 2006  • Vancouver 2010  • Sotsji 2014  • Pyeongchang 2018  • Beijing 2022  • 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee