Gaan na inhoud

Paralimpiese Winterspele 1998

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
VIIe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1998

Gehou in Nagano, Japan
Deelnemende lande 31
Deelnemende atlete 562 (440 mans, 122 vroue)
Items 122 in 5 sporte
Openingseremonie 5 Maart 1998
Sluitingseremonie 14 Maart 1998
Amptelik geopen deur Kroonprins Naruhito
Atlete-eed Yonoe Ryuei
Beampte-eed
Olimpiese vlam Naoya Maruyama
Vorige Spele 1994: Lillehammer (Noorweë)
Volgende Spele 2002: Salt Lake City (VSA)

Die Paralimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第七回パラリンピック冬季競技大会 Dai Shichi-kai Pararinpikku Tōkikyōgi Taikai) is tussen 5 en 14 Maart 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Tydens die geleentheid het 562 atlete uit 31 nasies aan 122 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die sewende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste buite Europa.

Die Olimpiese Winterspele 1998 is tussen 7 en 22 Februarie in Nagano gehou.

Sporte

[wysig | wysig bron]

5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

[wysig | wysig bron]

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

[wysig | wysig bron]

Dit was die eerste Paralimpiese Winterspele waaraan Suid-Afrika deelgeneem het, maar dié land kon geen medaljes verower nie.

Aantal medaljes

[wysig | wysig bron]
Kaart van deelnemende nasies in 1998:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Noorweë Noorweë (NOR) 43 18 9 13 40
2 Vlag van Duitsland Duitsland (GER) 40 14 17 13 44
3 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA) 49 13 8 13 34
4 Vlag van Japan Japan (JPN) 67 12 16 13 41
5 Vlag van Rusland Rusland (RUS) 35 12 10 9 31
6 Vlag van Switserland Switserland (SUI) 19 10 5 8 23
7 Vlag van Spanje Spanje (ESP) 8 0 0 0
8 Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT) 34 7 16 11 34
9 Vlag van Finland Finland (FIN) 21 7 5 7 19
10 Vlag van Frankryk Frankryk (FRA) 25 5 9 8 22
11 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (NZL) 4 1 1 6
12 Vlag van Italië Italië (ITA) 21 3 4 3 10
13 Flag of the Czech Republic Tsjeggië (CZE) 6 3 3 1 7
14 Vlag van Oekraïne Oekraïne (UKR) 11 3 2 4 9
15 Vlag van Kanada Kanada (CAN) 32 1 9 5 15
16 Vlag van Australië Australië (AUS) 4 1 0 1 2
Vlag van Denemarke Denemarke (DEN) 3 1 0 1 2
18 Vlag van Slowakye Slowakye (SVK) 18 0 6 4 10
19 Vlag van Swede Swede (SWE) 24 0 1 5 6
20 Vlag van Nederland Nederland (NED) 3 0 1 1 2
21 Vlag van Pole Pole (POL) 26 0 0 2 2
Totaal (31 NPKs) 562 122 122 123 367

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2018. Besoek op 23 Januarie 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026Franse Alpe 2030Salt Lake City 2034
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee