Nasionale Olimpiese Komitee
'n Nasionale Olimpiese Komitee (NOK) is 'n organisasie wat die belange van individuele lande in die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) behartig. Die "Olimpiese Beweging" in die betrokke land verteenwoordig, en stel die span wat aan die Olimpiese Spele gaan deelneem saam. Die 205 NOK's word verenig in die Assosiasie van die Nasionale Olimpiese Komitees (ANOK), wat in vyf kontinentale organisasies opgedeel is. Die ANOK kom elke twee jaar bymekaar.
Suid-Afrika se NOK is die Suid-Afrikaanse Sport Konfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK).
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nasionale Olimpiese Komitee.
- (en) Suid-Afrikaanse Sport Konfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) se webwerf
- (en) Lys van Nasionale Olimpiese Komitees op die IOK-webwerf
- (en) Amptelike webwerf van die ANOK Geargiveer 15 September 2008 op Wayback Machine
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |